Modulekode | MWT 455 |
Kwalifikasie | Voorgraads |
Fakulteit | Fakulteit Geesteswetenskappe |
Module-inhoud | Navorsingskonsepte, navorsingsetiek, tipes navorsing, navorsingsontwerpe en die navorsingsproses, soos van toepassing op maatskaplike werk. Onafhanklike navorsing na aan leiding van 'n relevante onderwerp. Die voltooide navorsingsproses word weergegee in 'n navorsingsverslag. |
Modulekrediete | 30.00 |
Programme | |
Voorvereistes | MWT 310, 311, 321, MWP 361 +DS |
Kontaktyd | 1 besprekingsklas per week, 2 lesings per week |
Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
Akademiese organisasie | Maatskaplike Werk en Krim |
Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App